Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
ANC foeter voort op sy pad van vernietiging

Die koerante is vol rubrieke en berigte waarin kritiek gelewer word op wat in die land gebeur.

Op die radio is daar daagliks lang besprekings oor landsake en dieselfde geld vir TV-programme. Daar is duisende interaksies op sosiale media wat die regering en die ANC kritiseer, uitmekaar trek, adviseer, raad gee en ook verskriklik bespot.

Alles is ’n vermorsing van tyd en energie. Al die geskryf en gepraat het geen impak nie.

Dit is asof alles net erger en belagliker en meer bisar word. Die ANC-regering wil nie luister nie, kan nie luister nie en foeter voort op sy pad van vernietiging.

Meer oor:  My Stem  |  Anc
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.