Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
ANC-konkelary moet inderdaad ontbloot word

Charles Smith se Goeiemôre-rubriek “ANC’s se PhD ‘vir korrupsie’ siek, arrogant” (25.06) het betrekking.

Hierdie soort goed, wat ek aanvaar met die seën van die ANC gebeur, is absoluut verregaande.

Ons gewone burgers kan dit eenvoudig nie langer vir soetkoek opvreet nie.

Ek stem saam met Smith dat die ANC se bose konkelary, wat die doktorsgrade vir korrupsie insluit, ontbloot moet word met ’n revolusie van woorde en foto’s, die verspreiding van nuus en gesprekke.

Doen dus asseblief so voort met beriggewing en kommentaar wat hierdie soort aktiwiteite van die ANC aan die kaak stel.

Meer oor:  Lesersbrief  |  Charles Smith  |  Korrupsie  |  Anc  |  Rubriek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.