Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Bankrot regering wettig diefstal só

Volgens Sondagkoerante is voorgestel dat siekefondse onteien word om nasionale gesondheidsorgversekering (NGV) te begin.

Mense wat dit voorstaan, propageer niks minder nie as diefstal. Die bates van die siekefondse behoort aan die lede daarvan.

Volgende op die lys van gewettigde diefstal is natuurlik die staatsdienspensioenfonds, waarvan die bates ook aan die lede behoort. Daar is reeds geluide daaroor. Wat is volgende vir hierdie bankrot regering?

Meer oor:  Ngv  |  Durbanville  |  Brief  |  Mystem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.