Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Bewaar eerder lewende perlemoen

’n Kopvryfie vir die Worcester SA Poot Squad (SAPS) se woewe wat “dooie” perlemoen op ’n bus gevind het. Beloon hulle tog deur hulle op ’n uitstappie na Hermanus en Gansbaai te neem.

Daar op die strande sal Vat­hom en kie voorkom dat honderd maal meer lewende perlemoen uitgehaal word. Dan sal die Hermanus-pootbrigade geen oproepe dat stropers helder oordag gewaar is meer kry om te ignoreer nie.

Net terloops, sluit dié misdaadintelligensie wat tot die vonds gelei het, die onwettige inluister op selfone in, soos wat Right2Know in 2013 beweer het?

Meer oor:  Perlemoen  |  Worcester  |  Mystem  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.