Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Bewaar SA teen die gedagtepolisie

Bewaar ons asseblief teen mense wat mense probeer beskerm teen ander mense se menings!

Bewaar ons dus teen mense soos ons openbare beskermer, wat onder die waan verkeer dat hulle ons teen ’n mening van
Helen Zille moet beskerm.

Bewaar ons teen mense wat dink dat ander nie vir hulself dink nie, asook teen die ultra-sensitiewes en -liggeraaktes!

Pres. Ramaphosa, wees ’n leier vir ons almal. Gryp in om die kleinlike verdagmaking en vervolging van individue vir gewaande en verdagte “sensitiwiteite” stop te sit. Die vergrype van die selfaangestelde gedagtepolisie hou aan om die kloof tussen Suid-Afrikaners te vergroot.

Meer oor:  My Stem  |  Gedagtepolisie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.