Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Blouwillem maak ons Maandae minder blou

Blouwillem Theron se spitsvondige Maandag-rubriek in Volksblad maak dikwels vir my en my man die Maandag minder blou!

Is daar dalk ’n versamelbundel van sy rubrieke?

Indien nie, kan hy dit nie oorwee­g om so ’n bundel uit te gee nie?

(Goeie nuus, L.C.: Willem het reeds drie versamelbundels met van sy rubrieke op die rak. Die nuutste, 50 blertse blou, het ver­lede jaar die lig gesien.

Jy kan per e-pos by Willem bestel, by blouwil@mweb.co.za

Hy reis gereeld na Bloemfontein en sê hy sal jul boek/e sommer persoonlik aflewer. – Briewered.)

Meer oor:  Blouwillem  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.