Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Boorgat in droogtegebied ’n groot geskenk

Die boorgat aan die droogtegeteisterde mense van Beaufort-Wes deur Gift of the Givers is ’n onbeskryflike geskenk.

Die organisasie was duidelik geraak deur die nood en het iets daaraan gedoen.

Dit is ’n daad van omgee en ’n grootse Kersgeskenk.

Alle lof aan die Vader. Gebede word verhoor!

Meer oor:  Bloemfontein  |  Briewe  |  Brief  |  Droogte  |  Lesersbrief  |  My Stem  |  Gift Of The Givers
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.