Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Bou die ánder universiteite

Douglas Gibson (2.09) val Hermann Giliomee persoonlik aan en sit die pot heeltemal mis.

Ses van Suid-Afrika se universiteite was van redelik wêreldklas.

Hiervan was vier Afrikaans en hulle van die grond af het met bloedsweet uit niks ontwikkel.

Afgestudeerdes van dié vier universiteite kan enige plek ter wêreld kers vashou by hul buitelandse eweknieë.

Die US, Tuks, Kovsies en Potch is van 1994 af geteiken om afgetakel te word. Dit was ’n heel suksesvolle projek met politieke gedienstigheid van die boonste rakke.

Selfs Wits en Ikeys het onder die skrapnel gely.

Sou dit nie meer sin gemaak het om die oorblywende universiteite in die ander nege landstale op te bou tot dieselfde hoë vlak nie?

Meer oor:  Hermann Giliomee  |  Brief  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.