Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Charles vat my ver terug op goeie ou paaie

Charles Smith se foto-artikel oor Gert Manka (94), seker die oudste veewagter en boer in die land, het my ver en lekker laat terugdink.

Ek het as kind die voorreg gehad om in 1978 op Paul Fourie se pragtige plaas Rooipoort, by Edenburg, te kom waar Gert Manka vir 40 jaar lank merinostoetmeester, voorman en trekkerbestuurder was en met sy eie skape geboer het.

Ek onthou nog die groot plaashuis met sy breëplankvloere, groot dak, pragtige blomtuin, fonteine en die koelte- en vrugtebome. Én die pragtige merino’s.

Dankie, Charles.

Meer oor:  Charles Smith  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.