Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Cheetahs moet asseblief vir Rhyno behou

Ons, as vurige Cheetah-ondersteuners, wil ’n dringende beroep op ons afrigters en ander Vrystaatse rugby-indoenas doen om die Blitsbok Rhyno Smith, wat ons tans uithelp, te kontrakteer vir die toekoms.

Rhyno is so ’n bruikbare speler.

Hy kan vleuel, heelagter en losskakel ewe goed speel.

Daarmee saam kan hy nog goed pale toe mik ook.

Hy is rats en vinnig.

Rhyno kan vir die Cheetahs net ’n aanwins wees.

Veral ook in die lig van die baie spelers wat ons in die seisoen moes afstaan en verloor het.

Ons vra mooi dat die afrigters en bestuur hierdie versoek ernstig sal oorweeg.

Meer oor:  Mystem  |  Rhyno Smith  |  Cheetahs  |  Briewe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.