Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
DA moet na gewone mense luister

Alan Winde, jy en die DA is te vol selfvertroue oor jul verkiesingsuitslae.

Noudat die DA in die Wes-Kaap gewen het, moet alle DA­lede van hul troontjies afklim en na die gewone mense se pro­­bleme luister.

Jul hantering van die droogte en die waterkrisis was pateties.

Julle is dit aan die kiesers van die Wes-Kaap verskuldig om nou werk te maak van jul beloftes en die gemors wat julle gemaak het, reg te stel.

Meer oor:  Alan Winde  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.