Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Daar is vroue wat terugstaan

Vergun my die geleentheid om te reageer op dr. Wim Vergeer se brief (15.03). Daarin sê hy by implikasie dat die sinodes van die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika (GKSA) nie “goeie eksegese” aanvaar nie, want hy skrywe: “Ons gehoorsaam wel nie bepaalde menslike interpretasies van die Woord van God wat teen goeie eksegese en ons gewete indruis nie.”

Daar is talle baie goeie eksegete wat met dr. Vergeer en die Krugersdorp-kerkraad verskil: George W. Knight III, Ronald Hanko, Wayne Grudem, John Piper en talle ander. Ook vroue soos Mary A. Kassian. Sy skryf: “Because I want to honor 1 Timothy 2:12, for my good and the good of the church, and because I believe it presents a fairly clear boundary about women teaching authoritatively in the local church, I generally turn down invitations to speak on Sunday mornings. The passage indicates that the doc­trinal teaching delivered in the context of the regular church meeting is the responsibility of the church ‘dads’. The way I honor and treasure God’s model of headship is to remain quiet and let the church-fathers instruct the family.”

Meer oor:  Mystem  |  Briewe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.