Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Dakota Legoete erken dus korrupsie in ANC

Ek haal aan uit ’n Sondagkoerant van 9 Mei: “Dakota Legoete, ’n voormalige woordvoerder van die ANC, het in gister se gespanne NUK-vergadering gesê Magashule is die teiken van ’n heksejag. ‘Baie van ons is, in terme van korrupsie, baie erger as hy.’ . . .”

Hy dra dus kennis van korrupsie in ANC-geledere. As hy dit nie by die polisie aangemeld het nie, is hy skuldig aan ’n oortreding van die Wet op die Voorkoming en Bestryding van Korrupte Aktiwiteite.

Soos deesdae gebeur, sal hy nie vervolg word nie, want sekere politici is verhewe bo die reg.

Meer oor:  My Stem  |  Anc
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.