Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Dán sal wet van die oerwoud geld

Om ’n groepie van die samelewing te identifiseer as die oorsaak van jou ellende en teëspoed en hulle te haat, is sinneloos.

Kan almal wat haat en nyd propageer nie die strydbyle verbrand en saamwerk vir ’n beter toekoms nie? As ons aanhou baklei sal ons ’n Zimbabwe of Venezuela vir ons kinders nalaat om lewenslank ’n sukkelbestaan te voer met geen vooruitsigte vir ’n beter toekoms nie

Die wet van die oerwoud sal geld.

Meer oor:  My Stem  |  Rassehaat
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.