Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Dankie tog vir mense se oë wat oopgaan

Oor die artikel “Uit liefde vir grond” waarin Ivor Price en Kobus Lourens, skrywers van die boek For the love of the Land, vertel hoekom selfs net ’n lappie grond ’n lewe kan red (09.12):

Daar is hoop, baie hoop!

Wat ’n fantastiese stuk. Ek wil weer tjank. Ons wat op plase grootgeword het, weet ook dat boere nie net wit is nie. Dit was ook nie voorheen so nie. Die gemiddelde (jong) opsteker en haatsaaier weet regtig nie so kwaai-kwaai baie nie. Ek sê nederig dankie vir oë wat oopgaan en harte wat sag word oor alle grense, kleur en stamme heen. Dít is die toekoms.

Ivor en Kobus laat hiermee my hart warmer klop.

Daar is hoop, baie hoop!

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.