Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Dankie vir my koerant elke oggend

Aan die redakteur, Barnard Beukman, en sy flink span by Beeld:

Met groot waardering vir die vindingryke, innoverende beriggewing oor plaaslike en wêreldgebeure in hierdie moeilike en onvoorspelbare tye waar julle ingeperk is in jul huise.

Dankie ook aan die fotograwe wat in onbestendige en gevaarlike toestande die strate aandurf.

Vir my as “ingeperkte” bejaarde is die stiptelike aflewering van Beeld by my voordeur elke oggend ’n hoogtepunt, saam met my eerste beker koffie.

Die blokraaisels is natuurlik die nagereg!

Meer oor:  Barnard Beukman  |  Brief  |  Mystem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.