Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Dapper Suna lei tot Hlaudi se val

Dawie de Villiers, Elarduspark, skryf:

Ek verwys na Jaco Nel se berig oor ­Suna Venter. Sy het hoë eise aan haarself gestel: integriteit, hardwerkendheid en joernalistieke deeglikheid. Sy was op die man af en ’n kampvegter vir die waarheid. Suna was die voorloper van die eerste SAUK-3 en daarna die SAUK-8. Dit het uiteindelik gelei tot Hlaudi Motsoeneng se val.

Meer oor:  Dawie De Villiers  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.