Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Deel jou foto's en video vir ons WysJouMasker-veldtog!

Netwerk24 is opsoek na Suid-Afrika se vrolikste, kreatiefste masker-draers en masker-makers.

Kreatiewe masker
Foto: Unsplash

Die dra van ’n gesigmasker, hetsy by die werk of in die openbaar, is verpligtend tydens die nasionale staat van inperking om die verspreiding van die koronavirus te stuit.

Suid-Afrikaners het vinnig by die 'nuwe normaal' ingeskakel en het reeds kreatiwiteit en behulpsaamheid met hul gesigmaskers getoon. Ons wil jou gesigmasker-foto's en stories deel!

Deel jou storie met foto's en/of video, en ons plaas dit op Netwerk24.

Stuur 'n e-pos na: 
Zilke.Prinsloo@netwerk24.com 
Sluit die volgende in:

  • Naam en waar jy woon
  • Kontaknommer
  •  E-posadres

Vertel ons meer van jou #WysJouMasker foto of video.

Ilse Volschenk en Michelle du Toit van Napier besi
Ilse Volschenk en Michelle du Toit van Napier besig met die gesigmaskers. Foto: Ora Laubscher, Boland Gazette
Wiekie van Schalkwyk van Boshof by die meer as 1 0
Wiekie van Schalkwyk van Boshof by die meer as 1 000 gesigmaskers wat sy en haar ma al gemaak het. Foto: Verskaf

Meer oor:  #Wysjoumasker-Veldtog
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.