Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Dié $1 miljard is vir Covid-19-hulp

Dr. Chris Jones, Stellenbosch, skryf:

My artikel “Stuit nou orgie van rykdom” wat verlede week op hierdie blaaie verskyn het, het betrekking.

In die artikel verwys ek na ’n berig in The Washington Post oor die vrygewigheid van die 50 rykste Amerikaners en hul families – dat hul gesamentlike netto waarde sowat $1,6 duisend miljard is, en hul skenkings, in elk geval dié wat bekend is, ongeveer $1 miljard beloop, wat minder as 0,1% van hul totale welvaart vorm.

Die wyse waarop die artikel geredigeer is, mag die indruk laat dat dit hulle totale skenkings per jaar verteenwoordig. Dié bedrag het egter net betrekking op hul skenkings vir Covid-19-verligting en gepaardgaande welwillendheid.

Meer oor:  Chris Jones  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.