Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Die ANC is ’n slaggat wat die land insluk

Volksblad se hoofberig gister belig weer die padkrisis in die Vrystaat wat al hoe erger word.

Dit hou lewensgevaar in en is ook ’n verleentheid vir die provinsie.

Hierdie ANC-regering is ’n slaggat wat die hele land verswelg.

Tony Yengeni en Carl Niehaus gaan nou saam met Ace Maga­shule deur dié party aangekla word. Dit gaan net weer lei tot ’n appèl.

Die geskorste Mangaung-metrobestuurder, Tankiso Mea, appelleer teen die stappe teen hom.

Dudu Myeni keer haar rug op gesag.

Niemand aanvaar verantwoordelikheid vir hul optrede nie.

Waar is die sin vir verantwoordelikheid?

Die ANC-slaggat in die land word net al hoe groter.

Meer oor:  Dudu Myeni  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.