Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Die ANC-regering is een van mees rassistiese

Daar word deesdae baie gepraat en geskryf oor rassisme, maar mense wil dit nie aanvaar dat die ANC-regering seker een van die mees rassistiese regerings ter wêreld is nie. Kyk maar na al sy anti-wit en -bruin-beleid wat ons elke­ dag sien en ervaar. Swart ekonomiese bemagtiging, regstellende aksie en transformasie is niks anders as blatante rassisme nie. Boonop ondersteun hulle die Black Lives Matter-beweging, seker een van die mees rassistiese bewegings ter wêreld.

Meer oor:  My Stem  |  Anc
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.