Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Dié pensioenplan grens aan diefstal

Ek weet nie of ek moet lag of huil nadat ek Stefaans van Swellendam se brief oor staatsdienspensioene gelees het nie.

Mense het hul lewe lank gewerk om op hul oudag ’n bestaan te kan maak. Hoeveel geld moet nou nog in die bodemlose Eskom-put gegooi word?

Om ou mense se pensioen te vat, is immoreel en misdadig. Dit grens aan diefstal.

Ek wonder of Stefaans bereid is om sy swaarverdiende pensioen op te offer.

En Stefaans, ek het nuus vir jou, SA is reeds op die ashoop.

Meer oor:  Mystem  |  Pensioenplan  |  Briewe  |  Diefstal
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.