Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Die president moet sy voet neersit en self besluit

Ons president laat hom beheer. Aan die vakbonde en taxibedryf se eise word gehoor gegee.

Dit is dalk goed dat sommige skole eers weer gesluit word, maar daar is wel skole wat sonder probleme kon voortgaan.

Baie van die skole wat nie gerat is nie, is as gevolg van die onderwysdepartement se swak bestuur.

Ons huiswerkers wat in volgelaaide taxi’s ry, hul families en ons word blootgestel. Sommige taxibestuurders ry selfs sonder maskers.

Dit is tyd dat ons president sy eie besluite neem, Hy is immers die grootbaas van ons land.

Meer oor:  Lesersbrief  |  Taxi's
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.