Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Die regering se noodlottige versuim

As die ANC-regering meer bekommerd was oor die toekoms van die land se inwoners as oor ooptoonskoene, mense wat na die buitelug vlug by swemplekke, onvoldoende geleenthede vir sigaret- en ander smokkelaars, ensovoorts, dan sou hy soos ander lande lankal ’n plek in die tou vir die bekom van entstowwe beding het. Daardie versuim het dalk gelei tot die dood van Jackson Mthembu en vele ander.

Meer oor:  Jackson Mthembu  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.