Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Dink net waarom drink Suid-Afrikaners so

Min. Jackson Mthembu is waarskynlik reg as hy Suid-Afrikaners uitmaak as van die grootste drinkers ter wêreld.

Maar het hy al vir ’n oomblik gedink waarom dit (dalk) so is?

Lê die antwoord nie in die sosio-maatskaplike omgewing en trauma wat korrupte kaders en rowers van die ANC help skep het nie (tesame met die nalatenskap van apartheid) en só verantwoordelik is vir die deel van die bevolking wat hul haglike omstandighede wil vergeet?

Dit is geensins ’n verskoning nie, maar die ANC sal dit nie kan verander met opvoeding, drakoniese maatreëls of ’n verbod nie.

Hou die stemvee oningelig en “gelukkig” en verseker só jou plek by die trog.

Meer oor:  Jackson Mthembu  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.