Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Dis nou tyd om probleme te takel

Dit is 117 jaar ná die ABO en ons gee die Engelse ’n afgedankste rugbyloesing. Net weer ’n waarskuwing dat ons reënboognasie nooit die handdoek sal ingooi nie. Hierdie Springbokspan is ’n eenheid. Hulle is Suid-Afrikaners en vriende. Hulle sien nie mekaar se velkleur raak nie. Hulle wil vir hul kinders ’n toekoms in Suid-Afrika skep.

My woorde aan ons president, toe hy Saterdag op die kassie verskyn, was: “Cyril Ramaphosa, die tyd het aangebreek dat jy jou werk doen . . . Die tyd is nou!” Laat ons die Springbokke se voorbeeld volg en saamstaan om die land tot sy reg te laat kom.

Sake, regering, kerk en sport moet in ons gemeenskappe om die tafel gaan sit en praat om ons uitdagings die hoof te bied.

Meer oor:  Mark Van Eyssen  |  Pres. Cyril Rama­Phosa  |  Mystem  |  Lesersbrief  |  Politiek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.