Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Diskoers oor ras is verwarrend

Daar is ’n saak in die politiek wat my heeltemal deurmekaar maak. Deur Piet Croucamp, Christi van der Westhuizen en talle ander in daardie dampkring word ek vertel daar bestaan nie iets soos ras nie.

Dit is bloot ’n konstruk. Ons moet wegkom van die idee dat iets soos ras bestaan.

Lees ek die polemiek rondom die debat rondom die DA, word die DA ernstig verkwalik dat hy nie ras raaksien nie.

Hoe nou?

Wil iemand my help om te verstaan wat aan die gang is?

Meer oor:  My Stem  |  Ras
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.