Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Dosent plaas randeier weer in kollig

Namens alle taalbulle bedank ek Dosent (14.04) vir sy waarskuwing oor Praag se onwelkome ondersteuning van die hewige kritiek op Maties se taalbeleid.

Dit behaag Praag sekerlik dat dié geheimsinnige persoon tyd op hul webwerf deurbring en daarmee tot hul advertensie-inkomste bydra. En om aandag op hul artikel te vestig, webadres en al. Dit plaas ’n marginale randeier weer in die kollig. Doen so voort, ou yster!

Terloops, om ’n groep soos dié “aartsverkramp” te noem is outyds. Deesdae praat ons eerder van “regsekstreem” of “fascisties”. Ons val lank nie meer vir transformasie deur Engels nie en steur ons ook nie aan diegene wat van die skrum se kant af probeer in neuk nie.

Meer oor:  Mystem  |  Afrikaans  |  Briewe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.