Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Draadloos maak my radeloos

Radio Sonder Grense kan gerus sy naam verander tot Radio Verveling Sonder Grense om nader aan die waarheid te kom.

Die omroepers se futlose geselsies word net oortref deur die luisteraars se gemeenplase in sms’se, wat voortdurend aangevra word. Die radio klink gevolglik soos ‘n  kruising tussen n gemeenskapsradiostasie en ‘n handelsender. Tot drie, vier advertensies word ná mekaar ingeryg.

Dieselfde nuus word tot vervelens toe herhaal. Selfs die beste programme word met krieketuitsendings onderbreek en programme verskuif, verkort en verwyder vir rugbykommentaar.

Wie maak nog op die radio staat vir sportuitsendings? ‘n Mens sou graag statistieke hieroor wil sien.

Meer oor:  Mystem  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.