Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
DStv nou onder kwarantyn by my

Die berig Maandag oor rassistiese uitlatings van twee deelnemers aan die werklikheidsreeks Kwarantyn het betrekking.

Ek is nou al behoorlik keelvol vir “Black Lives Matter” en enige ander gevalle waar rassisme telkens die skuld gegee word vir iets waarvan mense nie hou nie.

Die laaste strooi was die dubbele standaarde wat toegepas word in die geval van Kwarantyn. Derhalwe het ek Maandag myself onder kwarantyn geplaas en my DStv-subskripsie ná 20 jaar gekanselleer. Iewers moet ons standpunt inneem.

My kansellasie gaan dalk nie die wêreld verander nie, maar ek voel goed dat ek vir Multichoice ’n punt kan wys.

Ek is seker ons gaan mekaar nie mis nie.

Meer oor:  Kwarantyn  |  Brief  |  Dstv  |  Uitlatings
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.