Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Dubbele rasstandaarde neem toe

Nou toe nou! Die ANC dreig met strafregtelike klagte teen Steve Hofmeyr ná sy reaksie op Zindzi Mandela se twiets. Dubbele standaarde neem hand oor hand toe.

Maar steeds swyg die politiek korrektes.

Wit mense lewer ’n positiewe bydrae om hierdie land te verbeter en te bou. Laasgenoemde is ’n minderheid, maar hul bydrae is astronomies.

Wat letterlik daagliks gebeur, is dat as jy swart is, jy maar mag sê wat jy wil en rassisties wees ook! Indien jy egter wit is, mag jy nie eens onder die ergste provokasie nie.

Dan word alles wat jy sê, gefabriseer as rassisties en onmenslik.

So, as jy ’n swart leier van ’n politieke party is en ook verbonde is aan die partytjie wat nog droom van ’n setel in die parlement, dan mag jy uitsprake maak wat wit mense beledig.

Jy mag ook die doodmaak van wit mense suggereer, maar self besluit dalk nie nou al nie!

As jy swart is, word jy vrygespreek of slegs liggies op die vingers getik.

Wit mense lewer ’n positiewe bydrae om hierdie land te verbeter en te bou. Laasgenoemde is ’n minderheid, maar hul bydrae is astronomies.

Meer oor:  Zindzi Mandela  |  Steve Hofmeyr  |  Briewe  |  Twiets  |  Mystem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.