Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Een mens red, ander roei uit

.Hierdie heldinnetjie wat so klein maar so dapper is, het nie geskroom om hierdie dier uit ’n donker pyp te red waar enige moontlike gevare kon skuil nie.

Dit gee hoop, moed en krag vir die toekoms dat alles nog nie verlore is in ’n land en wêreld waar vernietiging en uitroei vir eie gewin aan die orde van die dag is.

Op dieselfde bladsy lees ’n mens byvoorbeeld hoe onskuldige leeus se kop en pote afgekap is. Dit ontlok wrewel en haat vir dié bisarre daad.

Die twee berigte staan in skerp kontras teenoor mekaar: die een mens red; die ander een maak dood, vernietig en roei uit.

Meer oor:  Mystem  |  Hond  |  Pyp  |  Red  |  Briewe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.