Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
eFiling raak elke jaar net makliker

Ek stem nie saam met Johan Bruwer (30.11) dat dit al hoe moeiliker raak om belasting­opgawes in te dien nie.

Ek voltooi al 15 jaar lank my eie opgawes en vind dat sedert ek dit per eFiling doen, dit elke jaar al hoe makliker word. Vanjaar s’n het my net een uur geneem en ná drie werksdae het ek my terugbetaling ontvang.

As jy sukkel, vra ’n belastingpraktisyn. Dit skakel alle negatiewe kommentaar, waarvoor ons tog so lief is, uit.

Meer oor:  Said  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.