Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Ek ‘join’ Peter Div teen die Bokke

Peter de Villiers se uitlating “Ek gaan nie vir die Bokke in WB skree” (13.09) verwys. Ek gaan hom “join” . . . want ek ondersteun nie ’n span wat deur politici gekies is op grond van ras nie.

Waar die deelnemende spanne na verdienste gekies is . . . behalwe die Springbokke, is dit mos nie reg om ’n span te ondersteun waar velkleur die beslissende rol in die keuse van sy lede speel nie!

Meer oor:  Bokke  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.