Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Ek onthou die dae toe die SAL nog goed was

Ek stem 100% saam met Braam Grobler in sy brief (21.11): Hou die SAL se vliegtuie op die grond en dank hulle af.

Dit maak nie meer saak of hulle vlieg of nie vlieg nie. Die skade is gedoen. Die gemeenskap het sy vertroue in die lugdiens verloor. Dit lyk ook nie of die personeel eintlik wil werk nie.

In my dae by die lugdiens het ons oortyd gewerk vir min geld, maar die liefde vir ons werk en ons passie vir die lugdiens was die eerste prioriteit.

Ek sal altyd trots wees op die “flying Springbok” van ouds.

Meer oor:  Sal  |  Bloemfontein  |  Brief  |  Mystem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.