Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Elsa Joubert ’n formidabele vrou

Elsa Joubert is op twee maniere aan my bekend. Eerstens het ons op skool, ek dink dit was in my st. 9-jaar in 1975, haar boek Bonga as voorgeskrewe boek gehad.

Tweedens het ek haar persoonlik ontmoet by ’n Skrywersgilde-geleentheid in 1982 (as ek reg onthou) in Langa waar ek ’n voordrag moes doen. Ek sal nooit haar woorde daardie dag aan my, in reaksie op die voordrag, vergeet nie.

Sy was ’n formidabele vrou.

Ek sal Bonga weer lees, ter ere van haar.

Meer oor:  Elsa Joubert  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.