Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
En wat sê die professor oor diskriminasie?

Prof. Anton van Niekerk se Brandpunt-rubriek “Rassisme is steeds met ons” (16.03) het betrekking.

Ek het prof. Van Niekerk se rubriek oor sy sterk gevoelens omtrent rassisme met belangstelling gelees. Toe wonder ek wat sy siening is oor die bedmaat van rassisme, naamlik diskriminasie.

Hier verwys ek spesifiek na die diskriminasie deur sy werkgewer, die Universiteit Stellenbosch, teenoor sy Afrikaanssprekende studente.

Meer oor:  Anton Van Niekerk  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.