Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Fokuspunte in redeis almal se uitdaging

Ek verwys na “Die werk het begin” (21.06):

“Nou is die tyd vir implementering, die tyd vir praat is verby.” – pres. Cyril Ramaphosa, staatsrede 2019.

In die geheel ’n goeie mengsel van realisme en optimisme.

  • Sleutel- oorkoepelende fokuspunte oor die volgende tien jaar is die volgende: Armoede, ongelykheid en werkloosheid;) Ekonomiese groei teen ’n hoër koers as die bevolkingsaanwas; ) Die skep van twee miljoen werkplekke;) Onderwys en opleiding;) Geweldsmisdaad; en) Brûe tussen die regering en die sakesektor

’n Staatsrede kan niks meer wees as ’n breë padkaart nie, veral in ’n diverse land soos Suid Afrika.

Die besonderhede moet ingevul word deur die individuele begrotingstoesprake van die verskillende staatsdepartemente, iets wat die opposisie gerieflikheidshalwe miskyk.

Nou moet alle Suid-Afrikaners aan die tafel kom sit. Ons kan dit nie net aan die president en die regering oorlaat nie.

Meer oor:  Mystem  |  Staatsrede 2019  |  Briewe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.