Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Gaan dit my laaste Paasfees wees?

Vir hom het vele Paasfese gekom en gegaan.

Al vinniger met die ouderdom.

In plaas van droom van meer Paasfese

Wonder hy of daar vir hom nog een gaan kom.

2 . Die Paaseiertjie gly uit sy gekreukelde hande.

Bekommerd terwyl hy na die son daar buite staar.

Hy sal ongelukkig nie nou weet nie

Maar sy laaste Paasfees is nie vanjaar.

Meer oor:  Mystem  |  Paasfees  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.