Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Gebruik raad van kenners

Wolboere kry nou 30% minder vir hul skape se wol. Dít omdat pres. Donald Trump en China haaks is oor tariewe. China maak nou minder wolklere as gevolg daarvan.

Die koste van medisyne, voer en lone is meer, nie 30% minder nie.

Dit wys net weer watter rol die internasionale ekonomie ook plaaslik kan speel.

’n Mens hoop maar net dat ons regering dit weet. Dat regerings nie meer dwaashede kan pleeg sonder gevolge nie. Dat mense in Letland gaan kennis neem as ons hier droogmaak.

Wat my bring by my versugting dat ons regering meer van die private sektor en van raad van ons bekwame ekonome en akademici gebruik sal maak om ons wye en droewe land weer op koers te kry.

Meer oor:  Donald Trump  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.