Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Gee die werk vir ons ingenieurs

Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, kondig aan 26 Kubaanse ingenieurs en spesialiste is op pad om te help met Suid-Afrika se waterinfrastruktuur.

Enige “kundige”, ja, solank dit nie ’n wit Suid-Afrikaner is nie.

Wat weet Kubane van Suid-Afrika se damme, reënval, klimaat, riviere en dies meer?

Die minister sal hierdie besluit berou, maar dit is Suid-Afrikaners wat die prys sal betaal.

Dis weer eens ’n klap in die gesig van ervare Suid-Afrikaanse ingenieurs wat ons toestande en infrastruktuurprobleme ken.

Is dit eers plaaslik geadverteer? Nie waarvan ek weet nie.

Daar sal hiermee seker weer oortredings van die verkrygingsprosedures en geldvermorsing wees.

Meer oor:  Lindiwe Sisulu  |  Mystem  |  Ingenieurs
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.