Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Gee my ‘random’; los 1933-boeke

Niko Brümmer, mense gebruik woorde soos “random” presies omdat ’n ge­paste woord daar-voor in Afrikaans nie bestaan nie.

“Stochasties?” “Aleatories?” “Monte Carlo?” “Probabilisties?” Moet my nie vertel dat hierdie woorde in jou woordeskat bestaan nie. Die wandelaars het seker nie gekreun onder die las van rugsakke gelaai met 1933 se ou woordeboeke soos jy nie.

Ou “taalgeleerdes” het hierdie twak uitgedrink en op ons afgedwing.

Dis hoog tyd dat ons taal gesuiwer word van hierdie meulstene wat om ons nekke gehang word.

“Random” t. “Aleatories?”

Gee my “random”.

Meer oor:  Afrika  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.