Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Gee ’n slag die oplossings, Dawie

Dawie Jacobs stel die kernprobleem in die land nie as ras nie, maar as “sosio-ekonomiese ongelykheid” (15.10).

Ek aanvaar dat hy verwys na die kern daarvan as die sogenaamde gaping in die Gini-koëffisiënt, wat afgelei word van die Lorenz-kurwe.

Indien wel, hoop ek hy weet hoe dit bepaal word met al die faktore wat ter sprake kom in die berekening daarvan.

Maar dan, baie belangrik, is dit nou tyd dat hy aan ons verduidelik hoe hy reken dié probleem aangepak en opgelos moet word. Vergeet van praatjies, ek soek die doenlys.

Meer oor:  Ekonomie  |  Lesersbrief  |  Ras
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.