Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Gelukkig is CR verbind tot eerlikheid

Ek stem 100% saam met die finansiële adviseur en ekonoom Mike Schüssler dat “ ’n ekonomie eerlikheid nodig het om te kan funksioneer”!

Wees egter dankbaar dat ons nie so ’n korrupsiekrisis soos byvoorbeeld Nigerië het (of ooit sal hê) nie.

Ons president, Cyril Ramaphosa, is onwrikbaar verbind tot skoon regering.

Anders as Donald Trump – wat die bevordering (skepping) van klimaatsverandering deur Amerika onder die mat wil invee. En hoeveel skade doen dit aan Afrika se ekonomie (deur byvoorbeeld droogtes)?

Meer oor:  Donald Trump  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.