Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Gender: Laat my dan oor my ras ook besluit

Oor die berig “Gender-neutraal. Titels op UV-kaarte dalk gou só. Mx. en Ind. is van die voorstelle” (25:10):

Ek haal uit die berig aan: (Prof. Christi) van der Westhuizen verwys na geslag in twee betekenisse – biologiese geslag of geslag in terme van die “sosiale konstruksie van manlikheid of vroulikheid”.

Dan kan ons mos dieselfde met ras doen?

As ek biologies wit is, kan ek myself dus in terme van die so-siale konstruksie as hetsy wit of swart definieer?

Ek het dus regsgronde dat die staat of derde partye teen my diskrimineer as wit wanneer ek myself as swart identifiseer?

Nie?

Iemand wat biologies manlik is (met verwysing na voorkoms/hoe hy vir ander lyk) mag homself as vroulik identifiseer.

Wat gee iemand dan die reg om my as biologies wit te defi-nieer oor my velkleur (voorkoms) as ek as swart identifiseer.

Meer oor:  My Stem  |  Gender  |  Ras
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.