Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Gesinsbeplanning – netjies uitgewerk

Só het Steve Woensdag weer ná ’n lang afwesigheid in die tuin kom help.

Ná die gewone gesprekke oor aktuele sake het die gesprek persoonlik geraak. Steve het my man ingelig dat sy vrou wil hê dat hulle nog ’n (vierde) kind moet hê.

Die oudste raak nou 15 en dan is daar ’n volgende een vir wie hulle dan die onderhoudsgeld van die staat kan kry.

Sowat van gesinsbeplanning.

Netjies uitgewerk.

Meer oor:  Lesersbrief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.