Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Gode kan dié nektar liefs hou

Dr. Bernhard Ficker, Somerset-Wes, skryf:

Dr. Len Joubert skryf verlede week van drank wat “sag in jou maag gaan lê met ’n gevoel van vergenoegdheid en jou insigte in die wêreld se probleme gee”.

Ja presies! Ek ken dit goed as werkers opdaag by die werk en met ’n gevoel van vergenoegdheid vir my insigte gee in die wêreld se probleme, maar glad nie in staat is om ’n steek werk te doen nie. Al oplossing wat ek dan het is om hulle huis toe te stuur, waar hulle dikwels “hul vroue slaan, hul kinders verwaarloos en met hul vriende baklei” – net soos Joubert beaam.

Nee wat, hierdie gode kan liewers hul nektar vir hulself hou sodat ons wêreldse probleme minder kan word!

Meer oor:  Bernhard Ficker  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.