Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Gr. R-breine nie ‘sag’, wel ontvanklik

Mnr. Panyaza Lesufi, dat jy “geskok” is oor 21 000 gr. 1-druipelinge dui op jou oningeligtheid oor wat in jou skole aangaan.

Gr. R-leerlinge gaan nie net skool toe om te sing, eet en te slaap nie. ’n Intensiewe program word gevolg om hulle vir gr. 1 voor te berei. Voorts is ’n gr. R- leerling se brein nie “sag” nie – die woord is ontvanklik.

Meer oor:  Panyaza Lesufi  |  Onderwys  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.