Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Groen-sjefs kan ‘Rook en geniet’

Rane Afrika, Veldsondergras, skryf: Na aanleiding van Theunis Engelbrecht se puik resensie oor Heinz Mödler se boek En daar was dagga en sy kritiek dat die boek selfs beter sou wees met resepte, moenie worrie nie.

Daar is sedert 2005 ’n gratis aanlyn boek Rook en geniet beskikbaar vir die smulpape met dagga-palette. Sommige resensente had gemengde gevoelens (“Loutere twak”, skryf Wouter Grootboom in Tuisgerook), maar roker.com beskryf dit as “Fantasties, propvol praktiese raad vir groen-sjefs. Dis hoog tyd!”

Laai dit af by www.rookengeniet. wordpress.com en besluit self.

Meer oor:  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.