Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Haatspraak-kwessies laat baie vrae

Ek is uiters ongelukkig met dit wat deesdae voorkom in berigte oor haatspraak. As ek dit lees, is daar net altyd een kant wat te alle tye reg is.

As iemand iets verkeerd gesê of gedoen het wat gestraf moet word, dan moet dit so gedoen word. Is hier nie tekens dat mense wil geld maak uit haatspraak nie?

Moet daar nie werk gemaak word om al hierdie probleme op ’n menslike manier te probeer oplos nie? Vra maar net!

Meer oor:  Kotzé Louw  |  Haatspraak  |  Mystem  |  Lesersbrief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.